Verwerping - Afrikaans PoemVerwerpingEk sukkel om asem te krywant die woorde omgord my neksoos n slang om sy prooi strek.Ek kan net my skuld bely.Die woorde brand my selle tot asen ruk die lewe uit my bloed uit.Ek kan voel hoe die lasswaarder word van al die skuld wat ek dra:"ek verwerp jou my seun - ek verwerp jou!"